Rooi Ivoor Boerdery is geleƫ in die hartjie van die bosveld, tussen Alldays en Maasstroom, in die Limpopo provinsie. Rooi Ivoor Boerdery is 35 km vanaf Alldays op die Swartwater pad (R572) en 200 km vanaf Polokwane.

Rooi Ivoor se jagseisoen duur vanaf 1 April tot 31 Augustus 2024.

Die besprekings vir jagte is nou oop.

Rooi Ivoor Jagbrosjure 2024