slideshow_01.jpgslideshow_03.jpgslideshow_02.jpgslideshow_04.jpg

Tariewe en Pryslys

Daaglikse tarief 

Die daaglikse tarief is R 450-00* per persoon per nag, wat die volgende insluit:

  • Akkommodasie
  • Beddegoed en handdoeke
  • Bediende
  • Vuurmaakhout
  • Jagvoertuig
  • Gids met 2 rigting radio’s
  • Slag van wild
  • Koelkamer geriewe

Pakkette

Die besprekings vir jagte is nou oop.

 

Pryslys

SPESIE MANLIK VROULIK

BLESBOK

   
  • BRUIN
R 2 500 R 2 500
  • WIT
R 3 000 R 3 000

BOSBOK

R 8 000 NIE BESKIKBAAR

DUIKER

R 1 500 R 1 500

ELAND (KAAPSE)

 R 10 000 R 6 000

GEMSBOK

R 6 500 R 6 500

GEMSBOK BASTER (ROAN)

  R 15 000
  • BULLE 27” en kleiner
R 35 000
  • BULLE groter as 27”
R 1 500 p/duim bo 27”

KAMEELPERD

R 16 000 R 16 000

KOEDOE

   
  • BULLE 52” en kleiner
R 10 000 R 3 800
  • BULLE groter as 52”
R 20 000

NYALA

  NIE BESKIKBAAR
  • BULLE 28” en kleiner
R 8 000
  • BULLE groter as 28”
R 12 000

ROOIBOK

  R 1 100
  • PENKOP EN KNYPKOP
R 1 200
  • RAMME 23” en kleiner
R 1 500
  • RAMMER groter as 23”
R 2 500

ROOIBOK SWART

R 15 000 NIE BESKIKBAAR

SEBRA

R 6 500 R 6 500

STEENBOK

R 1 500 R 1 500

SWARTWITPENS

  R12 000 
  • BULLE 35” en kleiner
R 20 000
  • BULLE groter as 35”
R 800 p/duim bo 35”

VLAKVARK

  R 1 000
  • BERE 12” en kleiner
R 1 000
  • BERE groter as 12”
R 1 500

VOLSTRUIS

R 3 000 R 3 000

WATERBOK

  R 3 500
  • BULLE 28” en kleiner
R 8 000
  • BULLE groter as 28”
R 15 000

Pakkette

Rooi Ivoor bied hierdie jaar die volgende jagpakkette aan:

Pakket 1: R 4 100
Rooibokooi
Waterbokkoei

Pakket 2: R 6 100
Vlakvark
Rooibokooi
Rooibokram
Waterbokkoei

Pakket 3: R 7 600
Rooibokooi
Waterbokkoei
Koedoekoei

Pakket 4: R 11 300
Rooibokooi
Rooibokram
Waterbokkoei
Gemsbok


*Slegs een jagter per pakket word toegelaat.