Die nuwe HDP 1.8 Multipack Baal

 

  • Van klein na groot
  • Lusern beskikbaar in die nuwe HDP multi pack baal, weeg ongeveer 250-270 kg met afmetings 1.80 x .80 x .70 m
  • Baal is opgedeel in 6 kleiner bale van ongeveer 41-45 kg
  • From small to big
  • New HDP multi pack Lucerne bales available, weigh approximately 250-270 kg with measurements of
  • 1.80 x .80 x .70 m
  • Bale consist of 6 smaller bales that weigh approximately 41-45 kg

  

Sedert 2008 vervaardig ons wild en vee pille vir eie gebruik.

As gevolg van 'n groot aanvraag vir wild en vee pille van mede wild en vee boere sowel as plaaslike koöperasies is die pilaanleg aansienlik vergroot en verbeter om op groot skaal kwaliteit pille vir die mark te maak.

 

Laai Wild- en Vee pille samestelling af (in PDF)

 

 



Since 2008 we make use of our own pellets and owing to the huge demand for our own use as well as from fellow game and livestock farmers and local agricultural cooperatives, we have expanded our pellet plant significantly. We are therefore able to provide good quality pellets to the market on a large scale.