Eiendom

 Plaas Claudius tussen Dendron en Vivo in Limpopo

  • 168 Hektaar, grens aan teerpad (R521) tussen Dendron en Vivo in Limpopo.  Ten volle omhein met 2.4m dubbel elektrifiseerde omheining.
  • 336m² Teëldak woonhuis, 3 slaapkamers met en-suite badkamers, ingeboude kaste, kantoor, spens, linne kamer, oopplan kombuis, groot leefarea, 36m² lapa met kombuis, toilet en waskamer, volledige kroeg, 96m² dubbel motorhuis met outomatiese opslaan deure.  Huis is ten volle gemeubileerd met hoë gehalte meubels.
  • Stoor waarvan 300m² toe is, 300m² gedeeltelik toe en 800m² oop 
  • Arbeid kwartiere met 4 kamers, amblusieblok en kook area
  • 8 Kampe met 2.4m omheining, elk met eie passiewe vangkraal en seile, onderdak krippe, ligte en elektriese motors op hekke en tussen gange vir gemaklike toegang na kampe
  • Twee 7.5 hektaar lande gevestig met sugar graze en omhein, 1 skuifbare spilpunt, VSD starter en ten volle outomaties toegrus.
  • Implemente & Gereedskap - lys beskikbaar.
  • ESKOM krag en 40 KVA bystand kragopwekker
  • Wild - Buffels, Goue Wildebeeste, Goue Gemsbokke, Livingstone Elande, Swart Rooibokke, Njalas, Swartwitpense & Baster Gemsbokke.  Volledige lys beskikbaar op aanvraag.
  • Plaas word verkoop met alle verbeteringe, losgoed en wild daarop vir R21 miljoen.

Navrae

Willem van der Merwe
Sel: 082-337 2259
EPos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.